Namchar op besoek in Namibie saam met een van hulle oorsese kliente uit Switzerland. Die doel van die besoek was om beter insig in die Namibiese probleem van “bush encroachment” te bekom. Dankie aan Namibia Charcoal Association vir hulle fantastiese werk!